Ek dink altyd twee keer voordat ek oorkoepelende advies gee, maar daar kan baie faktore wees wat bydrae en ek ken nie jou details nie.
Dit gesê, ek sal begin kyk na wat jy spesifiek eet. 1. Sekere kosse het nie n "feedback loop" nie.
2. Dit kan wees dat jy n tekort het aan n mineraal en jou liggaam dan als wil in neem om daai spesifieke mineraal te probeer kry.
3. Dit kan wees dat dit mag van gewoonte is.
Daar is heelwat faktore wat kan bydrae.