Madeleine Koning By's Journal, 20 Sep 14

Weigh In record (no journal entry) for 20 September 2014
126 kg Lost so far: 0 kg.    Still to go: 36 kg.    Diet followed: Not Applicable.

View Diet Calendar, 20 September 2014:
1911 kcal Fat: 139.24g | Prot: 138.31g | Carbs: 28.52g.   Breakfast: Boiled Egg, Coffee with Milk. Lunch: Light Mayonnaise, Enterprise Back Bacon, Cheddar Cheese, Chicken Breast. Dinner: Stir Fried Vegetables, Lettuce Salad with Assorted Vegetables, Beef Sausage, Lamb Chop. Snacks/Other: Avocados, Tea with Milk. more...

   Support   

Comments 
was op 18 Aug 2014 131 kg  
25 Sep 14 by member: Madeleine Koning By
Toemaar, ons gaan almal deur tye waar ons heelwat optel. Ek het na my vakansie weer 3kg gehad wat ek opgetel het. Die beste is om nie moedeloos te raak nie en net weer die bul by die horings te pak. "nuwe" gewig is die maklikste om te verloor. Sterkte en hou moed! 
26 Sep 14 by member: Aartappel
Hallo, ek het nie opgetel nie, daai klim was my begin gewig, ek weet nie hoe om die ding te stel na 18 aug waneer ek begin het nie. Ek het nou al 6.5 kg verloor. Dankie vir die gesels. xxx 
26 Sep 14 by member: Madeleine Koning By
baie geluk met die mooi gewigverlies! 'n Mens kan jou starting weight verander as jy op die bar aan die regterkant druk op "my weight history". Wanneer dit oopmaak sal jy aan die onderkant van die bar op die regterkant opsies sien om jou begin gewig ens. te verander. Ek het dit nog nie self probeer nie, laat weet my as dit werk! 
28 Sep 14 by member: Aartappel
nie dit werk nie.... 
28 Sep 14 by member: Madeleine Koning By
Ai, dis jammer! Ek het al van baie mense gehoor wat sukkel om dit te verander. 
29 Sep 14 by member: Aartappel
Jy sien die datum waarop ek begin het, en ma die datum wat ek die progile begin het, dis asof hull nie wil terug gan met die datum nie..  
29 Sep 14 by member: Madeleine Koning By

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


Madeleine Koning By's Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.