Die 28 dae eetplan fotos - die naam en spasie voor fotos op FB. Dit is omtrent net 800calorie per dag. Maar ek sukkel nie daarmee nie, en baie vreemd om weer suiwel en baie carbs te eet. Ek sukkel baie erg om te verloor met al my mediese probleme, baie mense verloor baie meer as ek. Hoop jy kom reg en verloor die laaste paar kikogramme. Baie mense verloor baie gewig, maar ek sien ook maar dames wat die laaste paar kilogramme wil afskud sukkel maar.